CompSol - IOD Compensation Solutions
 

Testimonials

Goeie kontant vloei
"Tessa (van der Kuil) lewer uitstekende diens. Haar werk is akkuraat en verseker dat ons besighede altyd 'n goeie kontant vloei het met ons WCA rekeninge."

9 July 2009
Petro Pollock, Physiotherapist

-------------------------------------------

Bending over backwards
"Thanks for all your help (Natasha Malgas) and bending over backwards for me - I really do appreciate it"

28 June 2009
Lindenderg, Physiotherapist

-------------------------------------------

Goeie diens
"ons is baie tevrede met Luzanne van Ghent en met die goeie diens wat sy vir ons lewer."

18 June 2009
Drs Spies & Partners Inc, Radiologists

-------------------------------------------

Puik diens
"dankie vir Roselle (Raubenheimer) vir die puik diens wat sy vir my lewer"

17 June 2009
Drs Lamprecht Vogel & Partners, Radiologists

-------------------------------------------

Vriendelike diens
"dankie vir al haar (Anne-Marie van Staden) vriendelike diens... sy was altyd behulpsaam gewees"

6 June 2009
Elmarie Venter, Lyndenburg Medical Centre

-------------------------------------------

Uitstekende diens
"Marlene (Oosthuyzen) bedank vir die uistekende diens wat sy te alle tye lewer. Niks is ooit vir haar te veel moeite nie, sy is altyd vriendelik en hulpvaardig. Administratiewe dienslewering is uitmuntend: haar korrespondensie met die praktyk is te alle tye effektief en op datum, sy reageer dadelik op navrae en gee spoedig terugvoer."

5 June 2009
Mia Duvenage, Occupational Therapist

-------------------------------------------

Uitstekende diens
"julle (Monica Edgar & Elizma Kolesky) lewer uistekende diens - altyd 100% en met 'n vriendelike gesindheid!!"

5 June 2009
Dr K Ferreira, General Practitioner

-------------------------------------------

Excellent help and assistance
"excellent help and assistance we received from Marietjie (Rosenblatt)"

5 June 2009
Medicross Tokai

-------------------------------------------

Back to top